Find a like minded person to hookup with today CLICK HERE
EnkelwitBBW dame opsoek na die ware gentleman
- City: Cape Town
- Province: Western Cape
- Country: South Africa
- Listed: July 17, 2026 10:41 am
- Expires: 99 days, 5 hours
Ad Description
Hier is my storie:
Om arm tewees is nie n skande... Maar sodra jy alles gehad het, verloor het en dan op drumpel van amper niks he van dag tot dag...en dan tree welsyn in oor dit "jou" skuld is. Geen werk, min geld, duur kos, duur klere, amper nie n salaris, versamel om teverkoop, bedel, honger slaap... Dit maak nie saak hoe hard mens Probeer nie, in meeste wat dit beter het as jy- sien net jou foute as blote verskonings. Ek gaan nou daardeur, kinders se pa wat blootweg niks wil doen om tehelp (ek weet nie maar nou ja, ek twyfel nie in GOD sal voorsien nie) maar hy het net bloot nie gehelp nie, ek kon nie toekyk hoe ek moes verduidelik aan my kinders dat " daar is niks om te eet maar Jesus sal voorsien" nie, ons is hul ouers dit is ons plig om iets tedoen reg?? Myself verneder net om iets tekon maak sodat daar iets was om te eet en net net die nodige kon he en betaal, blyplek was op die lyn, geen krag vir maande al nie, maar aanhou myself verneder met wat ek probeer doen het, nagte om gehuil en smekende gebede tot waar ek as vrou, ma, mens wees- my later self gehaat het vir dit en die lewe. En toe maak kinders se pa moles, polisie word ingeroep en kort voor lank staar ek welsyn in die gesig. En dis daar waar die kinders se pa my probeer uitmaak as die een wat die rede is dat hy nie kon werk kry, my verneder nog verder deur tevertel wat ek doen en hoe ek nie eens myself bymekaar kan hou nie. Terwyl ek Elke dag en nag moes luister hoe hy my emosioneel stuk vir stuk breek maar tog se hy is daar vir ons, gee om vir ons, lief vir ons. My punt is... Dis so baie wat lei tot die punt waar mens honger lei en swaar kry en arm is... Die vraag is, gaan n mens toelaat laat dit wat jy in is, bepaal wie jy is?
Other items listed by EnkelwitBBW
- No other ads by this poster found.










