Discover the site thats getting people laid! CLICK HERE
Jonge dame opsoek na n vriendskap met voordele met n ordentlike ouer man.
- City: Joburg
- Province: Gauteng
- Country: South Africa
- Listed: March 9, 2021 1:41 pm
- Expires: This ad has expired
Description
Haai daar almal. Kom ek probeer weer. Ek is opsoek na n ouer vriend met voordele (Sugar daddy) as ek sê ouer meen ek 40 en ouer.Iemand met wie ek lekker oor die weg kan kom , met wie ek pret kan hê en wat ook my n helpende hand kan gee n man wat lewe verstaan en ook nie oordeel nie. Ek gaan tans deur n moeilike tyd so ek kan doen met finansiële hulp ,vriendskap en advies .Ek is n opregte vrolike jong dame. Ek is enkel maar al n moeder so ek verkies om daai gedeelte van my lewe privaat te hou. Ek is maar so bietjie vol nonsense en weet presies wat ek wil hê en waarna ek opsoek is. Ek was al voorheen in lang termyn vriendskappe wat suksesvol uit gewerk het. Ek weet presies hoe werk so ooreenkoms, ek is dus net nuut op die blad. Ek is slegs opsoek na n ouer blanke man wat so tiepe vriendskap verstaan. Getroud of nie getroud is nie n probleem vir my ek stel nue belang in n verhouding en diskresie is belangrik vir my. Ek stel GLAD nie belang om soos n hoekpop behandel te word met per ontmoeting betalings nie so kyk maar verby as dit is wat jy wil offer, ek sal dit heeltemal ignoreer en nie eers beantwoord nie. Kom ons gesels as jy dink ons sal oor die weg kan kom en ook n vriendskap kan aankoop. Asseblief wees bereid om in publiek te ontmoet as ons na selfde opsoek is. Ek stel nie belang in eindelose geselsies wat nêrens gaan nie. Dankie.